Mercedes Ruehl

Mercedes Ruehl
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mercedes J. Ruehl
Geboorte 28 Februarie 1948 (1948-02-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1976–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mercedes Ruehl (gebore 28 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Married to the Mob (1988), Big (1988), The Fisher King (1991), en Last Action Hero (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy